NG KERK
NG KERK Details
Contact Person: Phillip
Website: http://www.ngkbrackenhurst.org.za/
Email: brhurst@absamail.co.za OR phillipc@xsinet.co.za
Telephone Number: 011 867 3623
Fax Number: 011 867 1950
Fax Number: 011 867 1950
Address: 63 Hennie Alberts st, Brackenhurst
Located in: Brackenhurst
Description
Kerkkantoorure: Maandae, Woensdae & Vrydae: 08:30-13:00 Dinsdae & Donderdae: 18:30-20:00 Geloofsbelydenis Ons glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde, En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader; van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe, en die wat reeds gesterf het. Ons glo in die Heilige Gees; ons glo aan ''n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges, die vergewing van sondes, die opstanding van die vlees en in ''n ewige lewe. Koningkrykstyd Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om ''n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers. En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg. Matthéüs 4: 17 - 20
Services
Ds. Phillip Coetzee


