Laerskool Voorwaarts
Laerskool Voorwaarts Details
Website: http://www.lsvoorwaarts.co.z
Email: voorwaarts@mymailserver.co.za
Telephone Number: 016 364 1221 0r 1027
Fax Number: 086 243 9943 or 086 538 0896
Fax Number: 086 243 9943 or 086 538 0896
Address: H/V Jan Neethling en Kotie Steyn strate Meyerton Gauteng
Located in: Meyerton
Description
Die missie van die skool is om alle beskikbare bronne aan te wend om te verseker dat elke leerling van die skool se potensiaal ontwikkel word en om elke leerling so toe te rus dat hulle met vertroue leiding in die gemeenskap sal neem in die opheffing van die gemeenskap en die land waarin hulle woon. Dit sluit in: * Om hoogstaande onderwysstandaarde te handhaaf. * Om geleenthede te skep om elke leerling in staat te stel om hom of haar potensiaal te ontdek en te onwikkel. * Om die skool so te bestuur dat geen geleentheid ons leerlinge sal verbygaan nie. * Om ''n aangename, gesonde en opvoedkundige milieu te skep en te handhaaf waarin elke leerling gestimuleer word om doeltreffend te studeer. * Om alle beskikbare bronne te ondersoek, te evalueer en toe te pas om sodoende elke leerling gebalanseerd en in totaliteit te onwikkel.
Services
KENNIS TOT MAG After school Centres / Naskool Sentrums, Education , Extra Murals , Schools,Colleges & Universities


