Laerskool Totuis
Laerskool Totuis Details
Website: http://www.laerskooltotius.co.za
Email: totiusskool2@gmail.com
Telephone Number: 016 933 3102
Fax Number: 0866 16 0815 or 016 933 1141
Fax Number: 0866 16 0815 or 016 933 1141
Address: Gilchrist Straat Vanderbijlpark 1911
Located in: Vanderbijlpark
Description
Ons visie Dit is om na die intellektuele, sosiale, emosionele en fisiese welstand van al die leerders om te sien. Hierdeur verseker ons dat hulle kan ontwikkel in verantwoordelike, en produktiewe landsburgers wat ''n positiewe bydrae tot die samelewing kan lewer. Ons missie Om as dissipels van Christus, God te eer, vir mekaar om te gee, met die evangelie van hoop in Totius hulp te verleen en van mekaar kinders van Jesus te maak.
Services
Laerskool